Adam Lambert

Adam Lambert
Geboortenaam Adam Mitchel Lambert
Geboorte 29 Januarie 1982 (1982-01-29)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en sanger
Aktiewe jare 2001–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Adam Lambert (gebore Januarie 29, 1982) is 'n Amerikaanse akteur en sanger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Ten Commandments: The Musical (2006), 2012 (2009), en Türkisch für Anfänger (2012), en in die televisiereeks Glee (2009).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy